Sigbare Patrollies

Baie dankie vir die patrollies wat ek al saans en bedags gesien het met hul brandende liggies, herinner my aan die 70's toe ek medestigter was van die eerste buurtwag bo op Silverton kop. Dit was in die dae van die begin van die onrus. Dank u namens my en my gesin vir die diens wat u lewer. Jammer ek kan nie meer aktief deel wees daarvan nie. Maar wees verseker die golden oldies bid vir u en u groot selfopgelegde taak. Hier by Joseph Bosmanstraat 468, sal altyd 'n oopdeur vir u wees, as u dalk iets nodig het, wat ookal.

Reply to comment | silvertoncpa.co.za

When I originally commented I clicked the "Notify me when new comments are added" checkbox
and now each time a comment is added I get several emails with the same comment.
Is there any way you can remove me from that service?
Many thanks!

My web site; voip wholesale

New forum topics

Recent blog posts