|
|
|
|
|
|
|
|
Beste Ronel en lede van die Silverton GPA,
|
|
|
|
|
|
Ontvang hiermee ons opregte dank en waardering vir die skenking van toiletware.
|
|
Huis Silversig akkommodeer tans 123 verswakte en semi-verswakte Ouer Persone en ‘n paar jonger gestremde persone. Twee-derdes van ons inwoners is afhanklik van staatspensioene en almal is nie finansieel daartoe in staat om in al hul basiese behoeftes te voorsien nie. Deur jul bydrae maak julle dit vir ons moontlik om in diegene se behoeftes te voorsien.
|
|
|
|
Nogmaals baie dankie vir jul ruimhartigheid. Ons waardeer dit opreg.
|
|
|
|
|
|
Vriendelike groete
|
|
|
|
|
Riëtte van der Berg
Maatskaplike Werker.
(namens die Bestuur en Bestuurder)
|
|
|
|
|
|
|