Op die 1 Julie 2017 het die Silverton GPA hulle stalletjie op geslaan by die Hervormede Kerk op die hoek van President straat & Fakkel straat. Dit was 'n baie lekker dag gewees, en ons kon lekker saam met die gemeenskap kuier. Luister uit op die radio vir waar ons volgende gaan wees. Kom maak 'n draai, en ontmoet die mense van die "buurtwag".
|
|||
New forum topics |
||






