Do you think an alarm system will frighten burglars away? Do you think an electric fence keeps thieves out of your house? What is the conviction rate for house burglaries in South Africa today? We found this interesting study about house burglaries in South Africa which contains some obvious and some surprising facts. Thank you very much to Ronel who sent this to us. Please comment and let us know what you think. Dink jy jou alarm skrik inbrekers af? Dink jy jou elektriese heining hou boewe uit jou huis uit? Wat is die persentasie van huisinbrake wat lei tot terregstellings in Suid Afrika vandag? Ons het hierdie interessante studie gevind oor huisinbrake in ons land en dit bevat voor die hand liggende en verbasende feite. Baie dankie aan Ronel wat die dokument vir ons gestuur het. Lewer asseblief kommentaar en laat weet ons wat jy dink.
|
|||
New forum topics |
||

So min?
Ek het geweet die polisie is nie baie suksesvol met hierdie tipe sake nie, maar ek is geskok om te sien hoe min inbrekers word suksesvol vasgetrek!